DA dien wysigingswet op diensdiere in

Loading player...
Die DA sê hy het 'n Wysigingswet op die Beskerming van Diensdiere in die parlement ingedien om die regte van mense met gestremdhede te beskerm om met hul dienshonde in openbare en private ruimtes toegelaat te word. Wendy Alexander van die DA sê die wet sal verhoed dat gestremdes met gids- of werkshonde toegang geweier word as gevolg van hul diere. Sy sê die DA-wetsontwerp sal die toegang van diensdiere beskerm wat siggestremdes in private en openbare ruimtes vergesel:
2 May 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Polisiehoof in Wes-Kaap verwelkom skuldigbevinding in Joslin-saak

Die Wes-Kaapse Polisiekommissaris Thembisile Patekile het die skuldigbevinding van Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn in die Joslin Smith-saak verwelkom. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Saldanhabaai het die trio skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel. Die kommissaris sê ondersoeke duur voort, en hy hoop Kelly Smith sal uiteindelik bekend…
2 May 11PM 1 min

So moet Afrika-perdesiekte behandel word

Die direktoraat veeartsenydienste het 'n uitbreking van Afrika-perdesiekte aangekondig na 25 gevalle in die Otjinene, Windhoek, Okahandja, Omaruru, Gobabis en Mariental staatsveeartsenykundige distrikte bevestig is. Perde en donkies in die distrikte mag nie beweeg word sonder 'n permit nie, wat slegs uitgereik sal word indien die diere ingeënt is. Kosmos…
2 May 12PM 1 min

Regspraktisyns wat uit trusts steel moet vervolg word

Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle is bekommerd oor die aankondiging dat nagenoeg 1,4 miljard Suid-Afrikaanse rand deur gewetenlose regspraktisyns uit Suid-Afrikaanse trusts gesteel is. Claude Naiker van die vereniging sê die skokkende syfer beklemtoon groot uitdagings in die stelsel van die bestuur van trustrekeninge en omvattende hervormings is dringend…
2 May 12PM 1 min

Piastri se momentum pla Norris min

Motorsport: Lando Norris van McLaren hou vol hy is nie bekommerd dat sy spanmaat, Oscar Piastri, die voortou geneem het as nuwe leier in die bestuurderskampioenskap nie. Die Brit het die seisoen se eerste wedren in Australië gewen, terwyl Piastri daarna drie oorwinnings behaal het. Aan die vooraand van hierdie…
2 May 11AM 1 min