Copps woeker in Okahandja

Loading player...
Die Copps 94.1-span is in Okahandja ontplooi saam met lede van beide die Windhoek- en die Okahandja-polisie. Die dorp is die afgelope tyd in die nuus met drie moorde op jong meisies. Francois Lottering was aandiens en doen verslag van die aand.
3 May 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Persvryheid vandag herdenk

Dit is vandag Wêreld Persvryheidsdag. In Namibië het die media toenemende onder druk gekom en die land se plasing op die Persvryheidsindeks het in die afgelope paar jaar gedaal. ‘n Vrye en regverdige pers is kritiek vir enige demokrasie op aanspreeklikheid en regte te bevorder. Charmaine Ngatjiheue van die media-vakbond…
3 May 5AM 1 min

Nersa keur stigting van markadviesforum goed

Die energiereguleerder Nersa het die stigting van 'n Elektrisiteitsmarkadviesforum goedgekeur. Die forum sal Nersa help terwyl die land voorberei om oor die volgende vyf jaar 'n mededingende elektrisiteitsmark te betree. Dit sal help om kernreëls en kodes te finaliseer en te verseker dat alle belanghebbendes gereed is vir die veranderinge…
3 May 5AM 1 min

SME's Compete sê DBN staan nie werklik kleinsake by nie

Die Ontwikkelingsbank van Namibië het tussen 2020 en 2024 bykans 750 miljoen Namibiese dollar aan klein- en mediumgrootte besighede uitbetaal, maar leninggoedkeurings het met 66 persent gedaal. Dit laat kommer ontstaan oor klein ondernemings se toegang tot finansies. Die bank sukkel al lank met lenings wat nie terugbetaal word nie,…
3 May 4AM 1 min

DA vier Mei as Kinderbeskermingsmaand, vra optrede

Die DA in die Wes-Kaap vier Mei-maand as Kinderbeskermingsmaand. Wendy Kaizer-Philander van die party sê die provinsie moet verenig in die beskerming van kinders se regte, en gevra vir daadwerklik optrede. Sy het verwys na die verdwyning van Joslin Smith en gemeenskappe aangemoedig om saam met die regering en kinderbeskermingsorganisasies…
3 May 3AM 1 min

DA soek verslag van George-gebou, nou

Die DA in die Wes-Kaap sê alle regeringsverslae oor die ineenstorting van die gebou in George sal aan voortgesette toesig onderwerp word. Die party het die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, daarvan beskuldig dat sy haar openbare verklaring teruggetrek het dat die verslag van die Nasionale Huisbouersregistrasieraad oor laasjaar…
3 May 3AM 1 min