
DA vier Mei as Kinderbeskermingsmaand, vra optrede
Loading player...
Die DA in die Wes-Kaap vier Mei-maand as Kinderbeskermingsmaand. Wendy Kaizer-Philander van die party sê die provinsie moet verenig in die beskerming van kinders se regte, en gevra vir daadwerklik optrede. Sy het verwys na die verdwyning van Joslin Smith en gemeenskappe aangemoedig om saam met die regering en kinderbeskermingsorganisasies te werk en gepleit vir 'n keerpunt om elke kind te beskerm: