
Nersa keur stigting van markadviesforum goed
Loading player...
Die energiereguleerder Nersa het die stigting van 'n Elektrisiteitsmarkadviesforum goedgekeur. Die forum sal Nersa help terwyl die land voorberei om oor die volgende vyf jaar 'n mededingende elektrisiteitsmark te betree. Dit sal help om kernreëls en kodes te finaliseer en te verseker dat alle belanghebbendes gereed is vir die veranderinge. Charles Hlebela van Nersa sê die stap is belangrik in die versterking van toesig en die aanmoediging van breër deelname in die elektrisiteitsbedryf: