
Ondersoek kom na misdade uit apartheidsera
Loading player...
Die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, president Cyril Ramaphosa se besluit ondersteun om ’n regterlike ondersoekkommissie in te stel na beweerde vertragings in die vervolging van misdade uit die apartheidsera. Dit behels ondersoeke van vorige administrasies, wat deur die Waarheids- en Versoeningskommissie na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys is. Sy sê slagoffers se families soek geregtigheid en vergoeding vir onopgeloste sake wat dekades gelede gebeur het: