Nolene Theron - Maragon blessing

Loading player...
Skole help vorm ons kinders en ons land se toekomstige normaal, daarom seen ons een keer per maand 'n skoolhoof en die skool met 'n profetiese woord. Vandag Nolene Theron van Maragon in Pretoria Oos - II KORINTHIËRS 12:9 - a School that celebrates the power of Godly humility.
5 May 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Houtsnaar se Sionsbruid

Janine van Niekerk gesels met Ian, Heini en Ernie Marx, ook bekend as die groep Houtsnaar, oor hulle plaaspad met Jesus en hulle hoop vir hulle Musiek.
15 May 2AM 19 min

Jorinda Botha oor vashou en vashou

Dan het ons in Lig.co.za gelees oor Jorina Botha, oor hoe pyn so lank kan aanhou tot mens dun staan voor God en Hy jou enigste Antwoord word.
14 May 1AM 18 min

Dr Anthony van Tonder: Surgeon

We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers the theme “Surgeon” based on Hebr 4:12
14 May 1AM 2 min

Jaco Strydom: gemak is nie die beste maatstaf nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Gemak is nie die beste maatstaf nie.”
13 May 1AM 1 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Swartsperwer

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik voëlkundige Andrew Buitendach hoe die Here Homself in die Swartsperwer openbaar.
13 May 1AM 7 min