
CAN bied weer toetsing in hoofstad aan
Loading player...
Die Kankervereniging sal gratis toetse Donderdag by sy hoofkantoor in die hoofstad uitvoer. Dienste sluit in papsmere, borsondersoeke en prostaattoetse. Die eerste 100 vroue en 25 mans sal bygestaan word. Rolf Hansen, uitvoerende hoof van die vereniging het meer.