
Jaftha se eetstaking is 'n kwessie van menseregte
Loading player...
Die sekretaris-generaal van die van die Ganja Users of Namibia, Borro Ndungula het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die dagga-aktivis Brian Jaftha wat tans op ‘n eetstaking in die Windhoek-gevangenis is. Jaftha is in Oktober 2023 twee jaar tronkstraf opgelê vir handel in dagga. Volgens Ndungula is dit ‘n kwessie van menseregte.