
Oud-Nudo hoë Kauandenge vertel van sy planne
Loading player...
Josef Kauandenge, die president van die nuutgestigte Vereniging vir Plaaslike Belange, bekend as Asoli, sal die organisasie amptelik onder die tema "Pulling Others Up" op 9 Mei bekendstel. Hy sal ook aan die plaaslike owerheidsverkiesings later vanjaar vir die hoofstad meeding. Kosmos 94.1 Nuus het met voormalige sekretaris-generaal van Nudo, gesels.