
Van Zim tot Afrikaans: Tino se musikale reis oor grense
Loading player...
Tino gesels met Pulane Nel Sekepe oor sy keuse om in Afrikaans te sing – al is hy nie van Suid-Afrika afkomstig nie. Hy vertel hoe die taal hom aangetrek het met sy ritme en rykdom, en hoe dit vir hom ’n nuwe manier geword het om mense deur musiek te verbind