
Werner Marais se Migael het geen keer
Loading player...
Johann Els gesels met Werner Marais, Pa van Miguel Marais wat die jaar sy 13de verjaarsdag vier met allerhande para-atletiek medaljes waarmee hy pronk… En dit nadat die diagnose met sy geboorte so donker was.