GRN se beplanning oor Epangelo-aandele laat meer ruimte vir korrupsie

Loading player...
In die Swapo manifes implementeringsplan vir 2025 beplan die regering om groter eienaarskap van myne en eksplorasie in die land te verkry. Die manifes se Swapo het ten doel gestel om te verseker dat minimum 50 persent van alle nuwe eksplorasie lisensies aan Epangelo Mining, die regering se mynmaatskappy, toegestaan word. Kosmos 94.1 Nuus het met die bestuursdeskundige, professor Johan Coetzee, gepraat oor sy reaksie hierop.
8 May 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oos-Kaapse oorstromings was katastrofies

Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Xolani Williams, het die onlangse vloede as katastrofies en ondenkbaar beskryf. Twee-en-neëntig sterftes is tot dusver bevestig, terwyl duisende mense dakloos gelaat is. Daar word verwag dat getalle sal styg terwyl soek- en reddingspogings voortduur. Williams het op 'n gedenkdiens in…
19 Jun 11PM 1 min

Trump gee twee weke oor Iran-besluit

Amerikaanse president Donald Trump het 'n sperdatum van twee weke gestel om te besluit of die VSA by Israel se oorlog met Iran sal aansluit, wat tyd toelaat om 'n onderhandelde einde aan die konflik te kry. Die besluit om 'n venster vir diplomasie oop te laat, kom na Israel…
19 Jun 11PM 1 min

Repokoers in lyn met alle tendense, sê ontleder

Nog reaksie word ontvang op die repokoers wat Woensdag onveranderd op 6,75 persent gelaat is. Beleggingsontleder Arney Tjaronda sê die besluit is in lyn met al die huidige neigings en tendense wat tans plaaslik, in die streek en internasionaal voorkom. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
19 Jun 11AM 1 min