Hoe vrees ons God? Hoe bly ons op die regte pad?

Loading player...
Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met Mariette Loubser oor hoe om God te vrees en hoe om getrou te wees aan Sy pad.
8 May Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Vreugde in die Here!

Bertha Le Roux-Wahl gesels vanoggend met Dr. Irma Simpson van Prophetic Impact Centre, oor haar passie en vreugde vir en in die Here
1 May 1 hr 11 min

Hoop in 'n alledaagse lewe

Vandag gesels Bertha le Roux-Wahl met Veronique Joseph oor haar boek Ligstrale van Hoop en sy kom deel ook haar getuienis. Dan gesels Bertha met Dr. Leonie Greyling oor Radio Kansel se Pitch Your Business 2025 kompetisie
24 Apr 1 hr 04 min

Padveiligheid & Vroue

Bertha le Roux-Wahl saai vandag direk uit vanaf die N3 Petroport en gesels met Jan de Bruyn van Highway Ministries oor padveiligheid. Bertha het ook gesels met Rina Kinnear en Marlene Steyn oor 'n vroue konferensie in Port Nolloth en Keimoes
17 Apr 1 hr 06 min

Praise SA & As God deel is van jou dag

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Janine Price oor Praise SA en dan ook met Pickhard Henn oor hoe dit lyk wanneer God deel is van jou dag
10 Apr 1 hr 04 min

Praise SA met Julani J

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Julani J oor die Praise SA konsert wat die 11de April gaan plaasvind hier in Pretoria
3 Apr 1 hr 05 min