
Rusland vra te veel - JD Vance
Loading player...
Die Amerikaanse visepresident JD Vance het ‘n geleentheid wat deur die München Sekuriteitskonferensie gereël is bygewoon. Hy het oor die oorlog in Europa gepraat en gesê dat die VSA die toegewings wat Rusland probeer het om die oorlog met Oekraïne te beëindig as 'te veel' beskou. Hy sê die Oekraïne is ook belangrik.