
Aktivis bly oor ingryping oor Khoekhoegowab by Auas Laerskool
Loading player...
Auas Laerskool het 'n perskonferensie gehou om sosiale media-aantygings aan te spreek oor die verwydering van Khoekhoegowab as onderrigmedium. Die geleentheid het by die skool plaasgevind. Kosmos 94.1 Nuus het met die aktivis Shaun Gariseb gesels. Hy sê hulle stel nie belang in die heen en weer nie en is dankbaar vir die ingryping deur die ministerie.