Die Joyride op OFM het ook met die gewilde kunstenaar Snotkop gesels as deel van Afrikaans se 100-jaar viering. In die gesprek het Snotkop openhartig vertel wat Afrikaans vir hom beteken en hoe dit die hartklop van sy musiek is. Hy het verduidelik dat die taal hom toelaat om op…
Die Joyride op OFM het onlangs met DJ Ready D gesels as deel van Afrikaans se 100-jaar viering. In die onderhoud het hy gedeel wat die taal vir hom beteken en hoe dit ’n rol gespeel het in sy loopbaan van dekades. DJ Ready D, bekend as een van Suid-Afrika…
Die Joyride het die absolute voorreg gehad om te gesels met die moeder van Afrikaanse melodie. Luister hoe Laurika praat oor haar taal, haar musiek en ook die jare wat heen gegaan het en gelukkig ook die wat nog kom.
The Joyride se Nico van der Westhuizen het op 8 Mei 2025 die program vanaf die Taalmonument in Paarl aangebied ter viering van 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal. Die boetefles het ook 'n baas gekry. Luister wie het R5000 gewen!
OFM se At Lunch-program het regstreeks vanaf die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein uitgesaai as deel van die #Afrikaans100-veiring.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.