SA betaal steeds prys vir staatskaping

Loading player...
Cosatu het president Cyril Ramaphosa se ernstige oproep op die parlement verwelkom om te sorg dat die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting aan al die grondwetlike vereistes voldoen. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê Suid-Afrika ervaar steeds die snydende koste van staatskaping, korrupsie en magsmisbruik, en kan nie bekostig dat so 'n fundamenteel gebrekkige wetsontwerp wet word nie. Hy sê hulle sal met die parlement in verbinding bly om te verseker dat die waardes van die Grondwet seëvier:
11 May 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonoom sê oor IMF aanbevelings aan GRN

Reaksie word ontvang op die Internasionale Monetêre Fonds wat Namibië versoek om sy loonrekening te sny, staatsondernemings te hervorm en belastingstelsels te versterk om fiskale druk te verlig en groei te bevorder. Met groei wat tot 3,7 persent in 2024 gedaal het, het dit ook beter openbare besteding, belyning van…
19 Jun 6AM 1 min

Shack Dwellers is deel van die Khomas-behuisingsplan

Die Shack Dwellers-federasie is deel van die planne van die Khomas-goewerneur, Sam Nujoma om 5 000 huise in die huidige jaar te bou en informele nedersettings te formaliseer. Die plan is reeds ingedien. Heinrich Amushila van die federasie het meer en sê die konstruksie van 500 van die huise sal…
19 Jun 6AM 1 min

PDM wil weet van die regte van informele handelaars

Die PDM-LP Rosa Mbinge-Tjeundo het in die Nasionale Vergadering die stedelike en landelike ontwikkelingminister, James Sankwasa, uitgevra oor watter maatreëls geïmplementeer word om die menseregte van informele verkopers te beskerm. Dit geld veral vroue en die jeug, wat die meerderheid van die informele handelsektor uitmaak. Sy het kommer uitgespreek dat…
19 Jun 5AM 1 min

DA verwerlkom vordering met gryslys-aksies

Die DA verwelkom die Finansiële Taakspan se eenparige besluit om Suid-Afrika se vordering op te gradeer om die laaste twee hervormings toe te pas wat nodig is om van die gryslys verwyder te word. Die land het al 22 aanbevole items van die aksieplan afgehandel. Suid-Afrika is op die gryslys…
19 Jun 5AM 1 min