
Rom 1:20 - God openbaar in die Swartsperwer
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik voëlkundige Andrew Buitendach hoe die Here Homself in die Swartsperwer openbaar.