
Jaco Strydom: gemak is nie die beste maatstaf nie
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Gemak is nie die beste maatstaf nie.”