Nee, die SA-taxibedryf gaan nie privaatvoertuie konfiskeer nie

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het bewerings op sosiale media dat die taxibedryf beplan om beslag te lê op privaat voertuie as vals verwerp. Santaco veroordeel mense wat na bewering motors voorkeur en geld eis, en sê sulke optrede is onwettig en die raad onderskryf dit nie. Die woordvoerder, Rebecca Phala, het die publiek aangespoor om padteistering by die polisie aan te meld en nie fopnuus te versprei wat die taxibedryf se beeld skaad nie:
15 May 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Tradisionele snydokters streng gekeur voor inisiasie-seisoen

Die gesamentlike Departement van Regering en Tradisionele Sake in Limpopo het 'n streng keuringsproses vir tradisionele snydokters en operateurs ingestel voor die 2025 insiasie-seisoen. Die LUR van die departement in Limpopo, Basikopo Makamu, sê 529 aansoeke is goedgekeur en 40 is afgekeur. Hy sê die proses sluit in die nagaan…
17 Jun 11AM 1 min

Trump soek 'ware einde' aan kern-dispuut met Iran

Amerikaanse president Donald Trump sê hy soek nie 'n wapenstilstand tussen Israel en Iran nie, maar 'n ware einde aan die kern-dispuut met Iran. Hy het ook aangedui dat hy dalk senior amptenare sal stuur om met Iran te ontmoet. Trump voorspel dat Israel nie sy aanvalle op Iran sal…

Kanker-oorlewendes hierdie maand gevier

Junie is Nasionale Kanker-oorlewendesmaand, wat wêreldwyd toegewy word aan die krag en veerkragtigheid van miljoene wat die siekte oorkom het. Dit skyn ook die kollig op die voortgesette vooruitgang in kankerversorging en die groeiende fokus op die verbetering van lewensgehalte vir oorlewendes. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Rolf Hansen,…
17 Jun 10AM 1 min