Trump maak melding van Gaza in Midde-Ooste

Loading player...
'n Intense vlaag van Israeliese bomaanvalle het Woensdag soveel as 80 mense in Gaza doodgemaak. Mediese amptenare sê dat minstens 50 mense, waaronder 22 kinders, in aanvalle op die Jabaliya-woonbuurt in die noorde van Gaza alleen dood is. Die nuwe aanvalle kom te midde van Amerikaanse president Donald Trump se besoek aan die Midde -Ooste. Trump het Woensdag die Golf-samewerkingsraad se beraad in Riyadh toegespreek en die kwessie van Gaza opgehaal.
15 May 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Tradisionele snydokters streng gekeur voor inisiasie-seisoen

Die gesamentlike Departement van Regering en Tradisionele Sake in Limpopo het 'n streng keuringsproses vir tradisionele snydokters en operateurs ingestel voor die 2025 insiasie-seisoen. Die LUR van die departement in Limpopo, Basikopo Makamu, sê 529 aansoeke is goedgekeur en 40 is afgekeur. Hy sê die proses sluit in die nagaan…
17 Jun 11AM 1 min

Trump soek 'ware einde' aan kern-dispuut met Iran

Amerikaanse president Donald Trump sê hy soek nie 'n wapenstilstand tussen Israel en Iran nie, maar 'n ware einde aan die kern-dispuut met Iran. Hy het ook aangedui dat hy dalk senior amptenare sal stuur om met Iran te ontmoet. Trump voorspel dat Israel nie sy aanvalle op Iran sal…

Kanker-oorlewendes hierdie maand gevier

Junie is Nasionale Kanker-oorlewendesmaand, wat wêreldwyd toegewy word aan die krag en veerkragtigheid van miljoene wat die siekte oorkom het. Dit skyn ook die kollig op die voortgesette vooruitgang in kankerversorging en die groeiende fokus op die verbetering van lewensgehalte vir oorlewendes. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Rolf Hansen,…
17 Jun 10AM 1 min