Onbestendige koalisies belemmer munisipale dienslewering

Loading player...
Die DA sê vyf munisipaliteite in die Wes-Kaap, wat almal regeer word deur onbestendige koalisies, sukkel met onbetaalde Eskom-skuld ter waarde van altesaam 93 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Vier van hierdie munisipaliteite sal hul skuld afgeskryf kry as deel van die munisipale skuldverligtingsprogram, maar Theewaterskloof kwalifiseer nie. Dave Bryant van die DA dring aan op beter bestuur, aangesien dié munisipaliteite se finansiële probleme basiese dienste belemmer en so ook hul vermoë om met die privaat sektor saam te span vir energieopwekking:
15 May 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Tradisionele snydokters streng gekeur voor inisiasie-seisoen

Die gesamentlike Departement van Regering en Tradisionele Sake in Limpopo het 'n streng keuringsproses vir tradisionele snydokters en operateurs ingestel voor die 2025 insiasie-seisoen. Die LUR van die departement in Limpopo, Basikopo Makamu, sê 529 aansoeke is goedgekeur en 40 is afgekeur. Hy sê die proses sluit in die nagaan…
17 Jun 11AM 1 min

Trump soek 'ware einde' aan kern-dispuut met Iran

Amerikaanse president Donald Trump sê hy soek nie 'n wapenstilstand tussen Israel en Iran nie, maar 'n ware einde aan die kern-dispuut met Iran. Hy het ook aangedui dat hy dalk senior amptenare sal stuur om met Iran te ontmoet. Trump voorspel dat Israel nie sy aanvalle op Iran sal…
17 Jun 11AM 1 min

Trump soek 'ware einde' aan kern-dispuut met Iran

Amerikaanse president Donald Trump sê hy soek nie 'n wapenstilstand tussen Israel en Iran nie, maar 'n ware einde aan die kern-dispuut met Iran. Hy het ook aangedui dat hy dalk senior amptenare sal stuur om met Iran te ontmoet. Trump voorspel dat Israel nie sy aanvalle op Iran sal…
17 Jun 11AM 1 min

Kanker-oorlewendes hierdie maand gevier

Junie is Nasionale Kanker-oorlewendesmaand, wat wêreldwyd toegewy word aan die krag en veerkragtigheid van miljoene wat die siekte oorkom het. Dit skyn ook die kollig op die voortgesette vooruitgang in kankerversorging en die groeiende fokus op die verbetering van lewensgehalte vir oorlewendes. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Rolf Hansen,…
17 Jun 10AM 1 min