
Musk deel AfriForum-dokkie op X
Loading player...
AfriForum se dokumentêr, Is Trump right about South Africa? is al meer as 30 miljoen keer gesien nadat Elon Musk dit op X gedeel en Suid-Afrika se rassewette as ’n skandelike verleentheid beskryf het. Die dokumentêr kritiseer die regering se diskriminerende beleid en bespreek oor rassewette, plaasmoorde en grondonteiening. Ernst van Zyl van AfriForum sê dit gee nuwe hoop dat die waarheid oor die regering se optrede uiteindelik op ’n wêreldwye skaal ontbloot word: