SAOG-verslag oor November verkiesings steeds vertraag

Loading player...
Meer as ses maande ná Namibië se verkiesings in November 2024, is die finale SAOG-waarnemingsverslag steeds nie vrygestel nie – ondanks ’n sperdatum van drie maande. Op 17 Mei het SAOG-woordvoerder Barbara Lopi bevestig dat die verslag nog interne prosesse ondergaan. Die voorlopige verslag het die verkiesings as vreedsaam en oor die algemeen demokraties beskryf. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder dr.Ndumba Kamwanyah gepraat wat sê dat iemand aanspreeklik gehou moet word vir hierdie vertragings.
19 May 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Opuwo kry nog huise, NHE-baas sê oor program

Die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie het saam met die Namibië Behuisingsonderneming 24 huise in Opuwo aangekondig onder die massa-behuising ontwikkelingsprogram. Die nuwe kontrakteur, Bestonstein Konstruksie, gaan die bouwerk voltooi. Die huise sal volgens die amptenare binne 12 maande gereed wees. By die oorhandiging het die Behuisingsonderneming se voorsitter, Hasting Tjipueja,…
19 May 4AM 1 min

Kaapstad herstel 10 000 straatligte in 30 dae

As deel van die verskerpte straatligveldtog het die Stad Kaapstad se energiespanne tussen 26 Maart en 25 April vanjaar meer as 10 000 straatligte reggemaak. Die veldtog is verlede jaar bekendgestel. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê vandalisme, diefstal en onwettige verbindings reg oor die metro beïnvloed hersteltyd omdat…
19 May 4AM 1 min

NBL toon sterk oplewing in verdienste maar kontantvloei byt

Namibia Breweries Limited het 'n sterk oplewing in verdienste oor die verlengde finansiële periode van 18 maande gerapporteer, met 'n verdienste per aandeel wat met 94 persent gestyg het, inkomste wat byna verdubbel het en dividende wat heringestel is. Die onderliggende finansiële aanwysers wys egter dat kontantgenerering beperk bly, en…
19 May 4AM 1 min

Drikus gesels oor sy Munga Grit Le Dur

Namibië se Drikus Coetzee het vanjaar se Munga Grit Le Dur in die Namib gewen. Coetzee het dié solo-bergfietsuitdaging wat Vrydagoggend in die Khomas Hochland weggespring het, net ná middernag voltooi. Die Grit Le Dur, losweg vertaal as Die Taai Ene, is die langste bergfietswedren in Namibië en strek oor…
19 May 4AM 1 min

Ballotti beklemtoon toewyding aan voldoende infrastruktuur

Die adjunk-onderwysminister, Dino Ballotti, het Nkurenkuru besoek as deel van sy streekstoere. Tydens gesprekke met die Kavango-Wes Onderwysdirektoraat is uitdagings soos vervalle klaskamers, ’n tekort aan toilette en ander infrastruktuurprobleme uitgelig. Daar is ook vordering gerapporteer, insluitend die bou van die Nkurenkuru Jeug- en Sportkompleks. Ballotti het die ministerie se…
19 May 3AM 1 min