Afrika-ondernemings ver agter met KI-aanvaarding

Loading player...
'n Nuwe gereedheidstudie vir KI het gewys 90-persent van ondernemings in Afrika word negatief geraak word omdat hulle nie Kunsmatige Intelligensie ten volle gebruik nie. Die probleme sluit vertraging van projekte en verbeurde groeigeleenthede in. Die studie wys ook dat 60-persent van maatskappye KI-vaardighede as belangrik vir sukses in die komende jaar beskou. Die sagteware maatskappy SAP se woordvoerder Nazia Pillay beklemtoon 'n aansienlike gaping bestaan met 85-persent wat voorkeur gee aan spesialis ontwikkeling teenoor 83-persent wat op algemene KI vaardighede konsentreer:
19 May 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kantoor van President soek innoverende strategiese planne

Die waarnemende uitvoerende direkteur in die Kantoor van die President, Mateus Kaholongo, sê personeellede moet wegkom van tradisionele benaderings, selfvoldaanheid en verouderde prosesse terwyl hulle die kantoor se vyfjaar-strategiese plan opstel. Die personeellede is op Swakopmund om die jaarlikse en vyfjaarplanne te finaliseer. Kaholongo benadruk dat daar verwag word dat…
19 May 12PM 1 min

SA maak reg vir koue, eerste sneeu

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê twee frontale stelsels word hierdie week oor die land verwag. 'n Kouefront sal vandag die kus aan die suidwestelike deel van die land bereik, wat nat, koue en winderige toestande oor die westelike dele van die Wes-Kaap sal meebring. 'n Weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê die nat…
19 May 12PM 1 min

SAOG fokus op oorgrensbewaringsgebiede

SAOG-lidlande vergader die week oor kwessies rakende oorgrensbewaringsgebiede. Die amptelike openingstoespraak is gelewer deur Domingos Gove, die direkteur vir voedsel, landbou en natuurlike hulpbronne by die SAOG-sekretariaatkantoor. Hy het uitgelig hoe stropery en mens-dier-konflik 'n groot bron van kommer in die streek geword het. Daarbenewens het hy gepraat oor die…
19 May 11AM 1 min

SA se Amajita wen Onder-20 Afrikabeker-titel

Sokker: Die UDM het Suid-Afrika se nasionale Onder-20-span, Amajita, geprys nadat hy gisteraand in Egipte die eerste keer die Onder-20 Afrikabeker-titel gewen het. Amajita het die prestasie behaal 'n volle 28-jaar nadat hulle in 1997 die eindstryd van die jeug-toernooi teen Marokko verloor het. UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri,…
19 May 11AM 1 min