
Monica Geingos huldig Dr. Hage G. Geingobstraat in Lusaka in
Loading player...
Die derde eerste dame van Namibië, Monica Geingos was die naweek in Zambië om die hernoeming van 'n straat na wyle president Hage Geingob in te huldig. Die voormalige Sadzustraat in Lusaka heet nou Dr. Hage G. Geingobstraat. Geingos het by die geleentheid Geingob se liefde vir Zambië onderstreep.
Monica Geingos Maandag
Monica Geingos Maandag