
Vrae oor die immigrasie-raad, buitelanders vat ons werk
Loading player...
Tydens ’n sitting van die Nasionale Raad het Swapo-LP Rocco Nguvauva kommer uitgespreek oor immigrasie, en ook sy ontevredenheid met die Immigrasie-keuringsraad gelug. Hy het gevra wat die raad werklik doen en of hulle net toelaes ontvang en na hul kantore gaan sonder om probleme aan te spreek. Nguvauva het kritiek gelewer op die aanstelling van buitelanders.