
Agra se aanlyn-veilings verskerp met Swiftvee-vennootskap
Loading player...
Agra Namibië en Swiftvee het 'n vennootskap gesmee om aanlyn-veilings na die boerderygemeenskap te bring. SwiftVee beskryf homself as die baanbreker van aanlyn-veehandel in Suid-Afrika en die grootste onafhanklike vee-handelsplatform. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Russel Luck, AgriVee se uitvoerende hoof.