Losing your crown

Loading player...
Bertha Le Roux-Wahl are talking to Demi-Leigh Tebow, previously from SA, a Miss SA 2017 as well as Miss Universe 2017, married to Tim Tebow, about losing your crown and her new children's book release
22 May Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Ons wil self!

In vandag se program Vreugde/Joy gesels Bertha le Roux-Wahl met LInda Chuter van Lady Rose tydskrif. Hulle gesels oor die tema: ons wil self! soos ons kleuters en peuters sê, maar met God kan jy soveel meer bereik deur Sy genade. LInda deel ook haar getuienis
26 Jun 1 hr 12 min

Wonde van moederskap

Eggo jou verlede steeds in jou hede? Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Mariska Bakkers, skrywer van Healing her echo, oor hoe om die wonde van moederskap te genees
19 Jun 1 hr 09 min

Vreugde / Joy - 12 Junie 2025

Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag met Elaine Broekman van Audience of One Media asook met Ian Marx van Houtsnaar oor die liedjie Sionsbruid
12 Jun 1 hour

40 Days for Jesus!

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met twee jong manne wat 'n passie vir Jesus het: Iddo van Daldn en Jochanan du Toit. Hulle kom gesels oor die 40 Days for Jesus projek
15 May 1 hr 03 min