
Storms, wind looi KwaZulu-Natal
Loading player...
Gure weer het 'n provinsiewye rampreaksie in KwaZulu-Natal veroorsaak. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het spanne geaktiveer nadat donderstorms en skadelike wind vroeg vanoggend tot 'n vlak twee-weerwaarskuwing gelei het. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê rampspanne het ook 'n veldbrand naby Vryheid in bedwang gebring: