Heidedal trots op hul eie kuns sentrum gerig op jongmense

Loading player...
Die Inni-Dal-sentrum is gestig om kunsgebaseerde onderrig en leer in Mangaung te verbeter. Hul visie is dat alle kinders en jongmense in die Heidedal- en breër Mangaung-gemeenskappe toegang moet hê tot gehalteprogramme wat kunsgebaseerde metodologie gebruik om maniere te ondersoek om sosiale verhoudings te verstaan deur artistieke, kreatiewe en verkennende ontmoetings. Drama fasiliteerder en stigter van die sentrum, Angelo Mockie, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om sy droom vir Inni-Dal te deel en om oor hul kompetisie te gesels.
22 May 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min