Huldeblyk aan Dr Johan Pienaar

Loading player...
Ons bring hulde aan die lewe en nalatenskap van Dr Johan Pienaar . Dr Pienaar, 'n geliefde kollega en vriend van Radiokansel, het diep spore getrap as prediker, mentor, en geestelike leier. Sy jarelange betrokkenheid by Radiokansel het hom geliefd gemaak onder ons luisteraars as 'n uitnemende verkondiger van God se Woord.

Ons deel herinneringe aan sy passie vir die liefde van God, die genade van Jesus Christus, en die krag van die Heilige Gees. Luister saam na stories van sy bediening, sy leierskap, en die waardes wat hy nagelaat het.
22 May 2025 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min