
DBV verduidelik nie-optrede na Danger se tweede werpsel van 17
Loading player...
Die hond Danger wat verlede jaar in die nuus was nadat sy 'n rekordgetal 17 kleintjies gehad het, is weer 'n nuusmaker nadat sy nog 'n werpsel van 17 gehad het. Daar het 'n herrie op sosiale media hieroor losgebars, met die publiek wat aandring dat die Dierebeskermingsvereniging moet optree. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry by Silke van der Merwe, die DBV se direkteur.