Brisbane maak reg vir 2032 Olimpiese Spele

Loading player...
Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee het sy vertroue uitgespreek dat die organiseerders op die regte pad is om 2032 se Spele in Brisbane, Australië, aan te bied. Die IOK se aangewese president, Kirsty Coventry, het vandag die derde Brisbane 2032-koördineringsvergadering bygewoon. Die hoof van die plaaslike reëlingskomitee, Andrew Liveris, sê dis ʼn groot verligting om uiteindelik ʼn plan gereed te hê, selfs al begin bouwerk aan die groot nuwe stadions eers einde volgende jaar:
22 May 12PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Swart Ekonomiese Bemagtiging werk nie, Lamola - DA

Die DA doen 'n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola om sy voortgesette bevordering van die ANC se mislukte ekonomiese transformasiebeleid te verduidelik. Die party sê in sy toespraak by die Black Business Council Donderdag het Lamola swart professionele persone versoek om die rewolusie te…
9 Jun 6AM 1 min

Sardarov se skoolhoof gesels oor privaatskool

Die Russiese miljardêr en eienaar van Marula Game Ranch, Rashid Sardarov, het ‘n skool op een van sy lodges by Dordabis opgerig. Victoria Private School gaan nie net onderrig aan die kinders van Sardarov se werknemers verskaf nie, maar ook aan minderbevoorregte kinders. Kosmos 94.1 het met skoolhoof Frank Farmer…
9 Jun 6AM 1 min

Wat maak Brent met dollar wat verswak?

Die prys van Brent ru-olie het effe gestyg en verhandel rondom 66 Amerikaanse dollar ‘n vat. Die Amerikaanse geldeenheid is op die oomblik swakker wat beteken die prys van olie behoort te styg en volgens ekonoom Dawie Klopper, terwyl dit nog nie in werklikheid gebeur het nie, kan dit nou…
9 Jun 6AM 1 min

Khomas steier onder informele nedersettings weens migrasie

Die Namibiese Statistieke-agentskap se data wys hoë vlakke van migrasie van landelike gebiede na stede, meesal deur jong werksoekers. Cirrus-ontleder Tannan Groenewald sê egter sowat 75 persent van hulle land in informele nedersettings, sonder werk. Die migrasie plaas ook beduidende druk op behuising in stedelike gebiede. Kosmos 94.1 Nuus het…
9 Jun 6AM 1 min

GRN deel sy kwotas uit vir werklose vissermanne

Die visserye-minister, Inge Zaamwani, het aangekondig dat die regering se visvangkwotas onder die regering se Indiensnemingsherstelprogram aan sewe aangewese entiteite gegee is om betrokke werknemers te absorbeer. Die probleem het begin toe ongeveer 2 000 vissers in 2015 in 'n massa-afdanking afgedank is nadat hulle onwettige stakings uitgevoer het in…
9 Jun 6AM 1 min