Bulpryse vir beesvleis

Loading player...
Die nuutste vleispryse is vrygestel. AMT het hulle ontleding gedoen en het baie te sê oor die Namibiese vleisbedryf. Die AMT YouTube-kanaal het 'n volledige video van die pryse. Die landbou-ekonoom Johan Teessen bespreek die beespryse. Kosmos 94.1 Nuus is 'n trotse borg van die AMT-vleispryse en weervoospellings.
23 May 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Sardarov se skoolhoof gesels oor privaatskool

Die Russiese miljardêr en eienaar van Marula Game Ranch, Rashid Sardarov, het ‘n skool op een van sy lodges by Dordabis opgerig. Victoria Private School gaan nie net onderrig aan die kinders van Sardarov se werknemers verskaf nie, maar ook aan minderbevoorregte kinders. Kosmos 94.1 het met skoolhoof Frank Farmer…
9 Jun 6AM 1 min

Wat maak Brent met dollar wat verswak?

Die prys van Brent ru-olie het effe gestyg en verhandel rondom 66 Amerikaanse dollar ‘n vat. Die Amerikaanse geldeenheid is op die oomblik swakker wat beteken die prys van olie behoort te styg en volgens ekonoom Dawie Klopper, terwyl dit nog nie in werklikheid gebeur het nie, kan dit nou…
9 Jun 6AM 1 min

Khomas steier onder informele nedersettings weens migrasie

Die Namibiese Statistieke-agentskap se data wys hoë vlakke van migrasie van landelike gebiede na stede, meesal deur jong werksoekers. Cirrus-ontleder Tannan Groenewald sê egter sowat 75 persent van hulle land in informele nedersettings, sonder werk. Die migrasie plaas ook beduidende druk op behuising in stedelike gebiede. Kosmos 94.1 Nuus het…
9 Jun 6AM 1 min

GRN deel sy kwotas uit vir werklose vissermanne

Die visserye-minister, Inge Zaamwani, het aangekondig dat die regering se visvangkwotas onder die regering se Indiensnemingsherstelprogram aan sewe aangewese entiteite gegee is om betrokke werknemers te absorbeer. Die probleem het begin toe ongeveer 2 000 vissers in 2015 in 'n massa-afdanking afgedank is nadat hulle onwettige stakings uitgevoer het in…
9 Jun 6AM 1 min

Pleitbedinging sal positief wees vir plaaslike regstelsel

Die Namibiese regstelsel gebruik nog nie pleitbedinging, of “plea bargaining” nie, maar dit wil voorkom of dit op die agenda is. Hoofregter Peter Shivute het die konsep op die voorgrond geplaas by 'n konferensie oor alternatiewe geskilbeslegting in Windhoek. Shivute het sy oortuiging uitgespreek dat die konferensie die weg sal…
9 Jun 5AM 1 min