‘Niggies’-medevervaardiger ‘wou stem aan Issie, Petro gee; name in ere herstel’

Loading player...
Willem van der Merwe, medevervaardiger van die reeks “Niggies”, het met Mariska Nanni gesels oor die vermoorde niggies in sy familie se geskiedenis, die maak van die reeks en hoe dit hom en sy familie geraak het.
23 May Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

DA verwerp Ramaphosa se lofsange oor Zim se ‘grondhervorming’

Pres. Cyril Ramaphosa se lofprysing van Zimbabwe se besluit in die vroeë 2000’s om op groot hoeveelhede grond beslag te lê, word verwerp. Ramaphosa het die afgelope naweek in Harare dié land se destydse grondverdelingsmodel bestempel as “noodsaaklik” en “ambisieus”. Willie Aucamp, nasionale woordvoerder van die DA, sê die party…
2 Sep 1 min

‘Bidvest-rasseskema’: Solidariteit vra steun in VSA

Solidariteit het ʼn formele versoek aan die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, en groot Amerikaanse aandeelhouers in Bidvest Group Limited, gerig, waarin dié organisasie vra vir onmiddellike optrede teen ʼn rassediskriminerende werknemersvoordelebeleid van Bidvest wat die kinders van wit Bidvest-werknemers in Suid-Afrika uitsluit. Jaco Kleynhans, hoof van internasionale…
11 Jul 1 min

7/7-bomaanvalle: SA’ner onthou dag van angs, slagoffers

Adrian Heili (45) was op die moltrein toe die eerste bom 20 jaar gelede in ʼn reeks terreuraanvalle in Londen ontplof het. Hy is vanjaar vir die eerste keer deel van die amptelike herdenkingsplegtigheid, maar bring al die afgelope twee dekades op sy eie manier hulde aan diegene wat daardie…
7 Jul 2 min