
SA burgers leef steeds in vrees weens misdaad: DA
Loading player...
Die DA sê die jongste misdaadstatistieke toon vordering, maar te veel burgers lewe steeds in vrees. Meer as 6 000 moorde, byna 11 000 verkragtings en meer as 43 000 ernstige aanrandings is in die tydperk tussen Januarie en Maart vanjaar aangemeld. Die DA-lid, Ian Cameron, sê hierdie syfers dui op 'n stelsel wat in 'n krisis verkeer. Hy bepleit dringende strukturele hervormings: