
EU, Zimbabwe wil bande versterk
Loading player...
Zimbabwe en die Europese Unie is besig om ekonomiese samewerking te versterk met handels- en beleggingsbande tussen die twee vennote wat in die nabye toekoms na verwagting die kerf van een miljard Amerikaanse dollar oorskryf. Die EU se ambassadeur in die land, Jobst von Kirchmann, het tydens die EU-Zimbabwe Business Forum gesê handel tussen die twee vennote het die afgelope drie jaar mmet 30 persent gegroei. Zimbabwe het daadwerklike stappe geneem met sake- en beleggersvriendelik te wees, sê die land se sekretaris van buitelandse sake, Albert Chimbindi: