
Verdagte in hof ná hy Ramaphosa dreig
Loading player...
'n Verdagte sal vandag in die Llanddroshof in Kaapstad verskyn in verband met intimidasie. Die woordvoerder van die Valke, Thandi Mbambo, sê die 28-jarige verdagte is Vrydag in Germiston, Ekurhuleni, in hegtenis geneem nadat 'n intimidasiesaak vroeër vandeesmaand aangemeld is. Sy sê 'n uitvoerende hoof van 'n maatskappy in Kaapstad het na bewering 'n stemboodskap van die verdagte ontvang waarin dreigemente teen die president van Suid-Afrika gemaak is: