Weird Wide Web - Vrou se aksent verander na die verwydering van die mangel

Loading player...
'n 47-jarige vrou van Wes-Frankryk praat met 'n kenmerkende Engelse aksent sedert sy 14 jaar gelede haar mangels laat verwyder het.
26 May 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min