
Katutura-inwoners keelvol vir ACC se ‘dubbele standaarde’
Loading player...
Die Katutura-inwonerskomitee kla reeds ‘n geruime tyd oor die Teenkorrupsie-kommissie se beweerde dubbele standaarde in sy hantering van korrupsiesake. Die groep het onder andere 'n petisie by die kommissie ingehandig oor RedForce-kontrakte, en gevra vir vinnige optrede. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Shaun Gariseb, die groep se segsman: