
Namibië verloor toenemend stryd teen korrupsie
Loading player...
Transparency International se Korrupsiepersepsie-indeks, wat 180 lande wêreldwyd monitor, is die belangrikste internasionale maatstaf vir korrupsie in die staatsdiens. Namibië beklee vanjaar die 59ste posisie. Kosmos 94.1 Nuus het met prof. Johan Coetzee, ‘n kenner in goeie regering, oor die kwessie gepraat: