
Man vas na hy met motor in Liverpool-skare inploeg
Loading player...
Twee mense, insluitend ʼn kind, is ernstig beseer terwyl 27 na ʼn hospitaal geneem is nadat ʼn motor tussen skares ingeploeg het by die Liverpool-sokkerklub se Premierliga-parade in Engeland. Die vermeende bestuurder van die voertuig, ʼn 53-jarige Britse man, is gearresteer. Merseyside-polisie se Assistent-hoofkonstabel, Jenny Sims, sê vier mense, drie volwassenes en ʼn kind, moes onder die voertuig uitgehaal word: