
Holomisa vra SA-VSA-komitee oor volksmoordbewerings
Loading player...
Die leier van die UDM, Bantu Holomisa, vra 'n gesamentlike ondersoekkomitee tussen Suid-Afrika en Amerika om die oorsprong, doel en geloofwaardigheid van ʼn wit volksmoord in Suid-Afrika te ondersoek. President Donald Trump het beweer daar is ʼn volksmoord teen die land se wit boere, maar die regering ontken dit. Holomisa het aan Newzroom Afrika gesê daar bestaan die gevaar dat die bewerings vir politieke of ekonomiese agendas gemanipuleer kan word: