
Binnelanders, kusgemeenskappe 'moet oseaan-erfenis leer ken'
Loading player...
Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika se binnelandse en kusgemeenskappe moet meer bewus raak van die land se oseaan-erfenis. Hy het die hoofrede gelewer op ʼn slypskool met die titel, Verbind binnelandse gemeenskappe met die oseaan, in Mbombela, Mpumalanga. Dis deel van Suid-Afrika se groter #Ocean20-pogings onder sy G20-presidentskap om volhoubare gebruik van oseaanhulpbronne te verseker. Nzimande het aan die SABC gesê groter opvoedingspogings is nodig om oseaangesondheid met nasionale volhoubaarheids-doelwitte te verbind: