
O&L, CMB.TECH loop voor met groen-skeepsbrandstof
Loading player...
Pogings om wêreldwye skeepvaart se emissies te verminder vorder, met die fokus daarop om seker te maak alle streke, insluitend die globale suide, sal voordeel trek uit die oorgang. Groenbrandstof-geleenthede neem regoor die wêreld vorm aan om hierdie doel te ondersteun. Die gesamentlike onderneming tussen Olthaver en List en die verskepingsmaatskappy CMB.TECH is een van die dryfkragte. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met James Mnuype, hoof van die Groenwaterstof-program, oor CMB.TECH se planne.