
Beloning na stroop van 4 renosters nou N$1,2 miljoen
Loading player...
Die skokgolwe kring steeds uit na nog drie gestroopte renosters gevind is op dieselfde plaas in die Suide waar 'n wyfierenoster onlangs gestroop is, en haar kalf gered is. Die beloning vir inligting wat sal lei tot die stropers se inhegtenisname staan nou op 1,2 miljoen Namibiese dollar. Die privaat misdaadondersoeker van Suid-Afrika, Mike Bolhuis, het meer.