
Joslin-veroordeelde sal appelleer teen vonnis
Loading player...
Een van die drie skuldiges in die Joslin Smith-saak, Steveno van Rhyn, gaan verlof tot appèl aanteken teen sy lewenslange vonnis. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Van Rhyn, Kelly Smith en Jacquen Appollis tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir mensehandel, en 'n verdere tien jaar vir ontvoering. Al drie sal in die Kinderbeskermingsregister gelys word. Van Rhyn se prokureur, Nobahle Mkabayi, hou vol dat hy onskuldig is: