
Geen politieke inmenging, sê Valke se oudhoof
Loading player...
Die uittredende hoof van die Valke, advokaat Godfrey Lebeya, sê daar was geen politieke inmenging binne die direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke sedert dit gestig is nie. Tydens 'n afskeidsfunksie die naweek het hy 'n oorsig gegee van sy ampstermyn van 2018 tot sy laaste dag by die Valke en polisie in Pretoria terwyl hy wetstoepassing vaarwel toeroep. Hy het 40 jaar in die polisiemag gedien en het in verskeie topposisies gedien: