
Afrika-lande moet loskom van buitelandse hulp: Ithete
Loading player...
Die adjunk-eerste minister en myne-minister, Natangue Ithete, verteenwoordig Namibië as die huidige voorsitter van die Afrika-streeksplatform vir ramprisikoverminderingsburo by die Globale Platform vir Ramprisikovermindering wat van 2 tot 6 Junie 2025 in Genève, Switserland, plaasvind. In sy openingsrede sê Ithete Afrika-regerings moet ontslae te raak van chroniese afhanklikheid van buitelandse hulp en te werk aan selfstandigheid deur middel van binnelandse beleggings en pogings tot ramprisikovermindering.